Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(DOWNLOAD) "Praat verby grense" by Frits Gaum " Book PDF Kindle ePub Free

Praat verby grense

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Praat verby grense
  • Author : Frits Gaum
  • Release Date : January 01, 2010
  • Genre: Christianity,Books,Religion & Spirituality,
  • Pages : * pages
  • Size : 441 KB

Description

Die tragedie wat ds. Laurie Gaum tref, sou hom en

sy pa, dr. Frits Gaum, uitmekaar kon dryf, maar

die teenoorgestelde gebeur. Hulle ontdek onmeetlike

gemene grond om saam te verken – die pa ’n

swaargewig in sy kerk; die seun ’n predikant oor

wie daar op ’n dag sensasionele voorbladnuus is.

Dié nuus vererger wanneer Laurie se lewensmaat

homself enkele dae later om die lewe bring.

’n Lewens krisis word ’n krisis vir die kerk. Laurie

word uit sy amp ontslaan, maar hy appelleer

suksesvol. Intussen woed daar ’n debat oor

homoseksualiteit, ’n saak wat dreig om kerke

wêreldwyd te skeur.

In kalmer dae wissel pa en seun e-pos oor talle

kwessies wat hiermee verband hou. Hulle praat

ernstig en reguit maar ook met respek en liefdevol

oor die Bybel en seksualiteit, verdraagsaamheid en

vergiffenis, oor die dood en oor hoop, geregtigheid,

mens-wees, die samelewing, die kerk, rassisme,

bevrydingsteologie ... en altyd weer oor God.

Dit word ’n ontroerende en inspirerende ge sprek

tussen twee begaafde mense wat hulle eie en

me kaar se grense uitdaag en verskuif.


Free Download "Praat verby grense" PDF ePub Kindle